Successfully reported

Rocky Hill Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariska H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelikste mense! Ons het so tuis gevoel. Dis skoon en netjies met die moois. Puik! Dis nie eers die woord nie! Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

'n Lekker naweek in die bos. Netjiese verblyf, vriendelike gasheer, lekker speelplek vir klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiisetso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

We had a wonderful stay and wished we could extend our time. Peaceful and lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Veilig, modern, skoon en waarde vir geld. Ons het so lekker daar gekuier, dit was veilig, skoon en die gasvryheid was ongelooflik. Ons sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties vir 'n familie kuier. Rocky Hill is fantasties. Diens is besonders en die hele plaas is in 'n pragtige toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gasvry, gemaklik en baie netjies. Dit was 'n plesier. Baie netjies, gemaklik en baie gasvry. Dit was 'n plesier om by Gerrit op die plaas te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicoleen D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Absolute rus en stilte in die veld. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Awesome. Baie lekker gebly, geswem en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estene L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rus en vrede in die hartjie van die bosveld. Dit was 'n uitstekende verblyf vir my en my twee kinders (8) en (18). Ons het onlangs my man verloor, en die rustigheid, die kliëntediens en die aktiwiteite was kos vir die siel. Baie dankie vir 'n ongelooflike paar dae van vrede en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekende diens! Die verblyf was netjies, sal vir seker teruggaan! Groot dankie vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang