Successfully reported
+47

Rocky Mountain Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Silkaatsnek Farm 439, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Rocky Mountain Holiday Home is 'n bekoorlike huis op 'n plaas in Hartbeespoort en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 12 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl een van die sitkamers 4 enkelbeddens insluit. Die badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die huis het ook 'n vermaakkamer met 'n TV, tafeltennis en 'n pooltafel wat na 'n omheinde braai-area met 'n etenstafel, 'n kroeg en 'n ingeboude braai oopmaak. Die huis maak oop op 'n tuin en patio met buitesitplek en 'n swembad.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Werner S
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Ek 100% weer daar bly.
Sep 2025
Mecha R
Gesin met tieners
5.0
Value for money. We had fun. The house is spotlessly clean. The location is serene. Planning to go back in summer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Marion B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het 'n heerlike aand gehad. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Ons is baie vriendelik verwelkom. Sal die verblyf definitief aanbe...
Sien meer
Jun 2025
Christi M
5.0
Super lekker! Ons het flippen lekker gebly! Baie dankie aan die eienaar vir die fleksibiliteit en amazing kliëntediens. Dit was wonderlik. Die huis is...
Sien meer
Apr 2025
Lauden W
Gesin met tieners
5.0
Really had an amazing time. Magical atmosphere. Can't wait to visit again. Phenomenal. Photos on the website are not doing the place ju...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R513, Silkaatsnek Farm 439, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Rocky Mountain Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Silkaatsnek Farm 439, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3258243ef8b9501cf7cdd6ed40f3e084b167a77685b1eb31a0c7b034731c96e3d66bc831d119047f2e52ca4c4fe4ff178e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 R513 Silkaatsnek Farm 439 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -25.688857890247 27.909805060853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang