Successfully reported
+30

Rocky Road Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea Road Plot 90, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Road Mountain Lodge is in die Magaliesbergreeks geleë en is 'n selfsorgkothuis sowat 32 km vanaf Pretoria en spog met pragtige berg- en vallei-uitsigte. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde, romantiese wegbreek.

Dié rustieke-ontwerp, oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié eenheid het 'n en suite-toilet met 'n wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en spog met 'n uitsig oor die vallei. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié kothuis maak oop na 'n onderdakstoep wat spog met pragtige uitsigte oor die berge en vallei. Hierdie patio het russtoele en kyk uit oor die houtvuur-bubbelbad wat perfek is om te ontspan en die rustige omgewing te geniet. Dié eenheid het ook 'n braai-area en 'n touhangmat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ludwe G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Lovely was beautiful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Mathys D
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic, private & hassle-free – a dream mountain escape! We had an unforgettable weekend at Rocky Road Mountain Lodge! The self-check...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Francelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf met 'n 10/10 uitsig! Ons het verskriklik lekker gebly, baie privaat en so rustig. Die uitsig is 10 uit 10. Die gasvrou is baie vri...
Sien meer
Jan 2025
Edwin M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Perfect and surrounded by nature and quietness in the bushes. Clean and peaceful place for a relaxed getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ashley A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig romanties privaat gerieflik. Die naweek was baie lekker. Die huis is privaat en rustig. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Die swembad het...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Azalea Road Plot 90, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
  • Gaste dink Rocky Road Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea Road Plot 90, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3398d68acfa0de376ea939c79f59fa5f08bce0d4a16cf46b22fe9eb988aa8437020feff9cdc6b727fc52b8f05022eb265383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Azalea Road Plot 90 Flora Park AH 0200 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762879912687 27.950890211855
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang