Successfully reported
+25

Rocky Waters

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Waters bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Cannon Rocks, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel word gereeld skoongemaak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank slegs vir kinders vir 2 en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n eetkamertafel en braaigeriewe, en daar is veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en die strand is oorkant die pad, met direkte toegang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rocky Waters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70cdb29eb052c7207d3b72cd0a907ad865dc662446c3444787927c984d87f066de9cb637100da0620706ad26a8a050d0e9c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 54 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7475902 26.5482894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang