Successfully reported

Roggevlei Farmhouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Catherina S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons het absoluut heerlik gekuier! Ons verblyf by Roggevlei plaashuis was gerieflik, rustig en baie lekker. Die skoon, ruim, netjiese huis met goeie geriewe was heerlik, asook die natuur direk om ons wat gemaak het dat ons nie verveeld was nie en heerlik kon rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik, gasvry en onvergeetlik. Wonderlike fasiliteite en ’n uitnodigende atmosfeer. Die eienaar het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons gemaklik is en oor alles beskik wat ons nodig het. Ons sal julle beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
Dit is vir ons lekker wanneer ons gaste lekker kuier en so gereeld kom dat dit later "ons gaan plaas toe" word.

Hanneke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sielsrus, stap, fietsry, plaasdam swem, was heerlik. Gaan vir seker weer. Pragtige, heerlike plaas huis baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ruim kamers, skoon en netjies. Ons honde het dit baie geniet. Die gasvrou, baie vriendelik en altyd daar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Ses uit tien. Om in die Skurweberg koppies agter die huis te stap, is die hoogtepunt van Roggevlei. Geen ligbesoedeling beteken sterrekyk is ook wonderlik. Die stapels komberse wat beskikbaar was, was ook lieflik. Goed toegeruste kombuis. Laagtepunte is die elektrisiteitsboks reg voor die huis wat 'n konstante zoemgeluid maak waarmee mens moet vrede maak wanneer jy braai buite, of tyd voor die huis buite spandeer, die hartseer toestand van die historiese huis se dekrietdak, en die kwaliteit van die aanwysings soontoe. Dit was baie gaaf om ons te laat uitboek wanneer ons wou, i.p.v. 10:00. Baie dankie, Irma, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariëtte R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Lekker. Lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Absolutely wonderful. My parents, brother, husband and I spent the weekend at Roggevlei Farmhouse over the weekend and had a wonderful time. The house is comfortable and has everything you need. We had great weather on the Saturday and walked on the rocks/velt with beautiful views. Then we were lucky to have snowfall, about 7cm thick all over from Sunday to Monday. Our dog loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Natuurskoon, stilte, afgelee. Ons het heerlik gekuier as gesin op die asemrowende plaas, vol geskiedenis, pragtige natuur en die pragtigste sonsondergange wat jy aan kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niquita C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Great get away. Lovely home and great escape from the busy town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great value for your buck. We celebrated our 34th wedding anniversary on the farm and we were pleasantly surprised as it's great value for money and very well equipped. The owner was immediately available via WhatsApp to make our stay even more pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
We are delighted that you enjoyed your stay. Please visit us again.

Hannes L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Lente wegbreek met sneeu op die berge. Heerlike Bokkeveld huis. Baie mooi area, baie lekker gebly in heerlike huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fa33c1457915b0501005b7e17880799875868459f4252a7cd06f9f7811cd59a48f841e6ef6c75ae9208fecb381aa7019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang