Roidina Safari Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roidina Safari Lodge is 'n oord net 20 km buite Omaruru. Dit is in 'n pragtige landskap met fassinerende wild in die omgewing.
Verblyf word in 8 luukse selfsorgkamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste per kamer gebied. Die kamers het elkeen lugversorging en 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens. Elke kamer se en suite-badkamer het 'n stort of 'n stort en bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie of yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is.
Daar is 'n lieflike restaurant op die perseel waar gaste maaltye kan nuttig. Daar is ook 'n swembad. Gaste kan lekker in die bos gaan stap asook voël- en wildkyk. Veilige parkeerplek word voorsien.
Daar is 'n lieflike braai-area waar gaste hul aande om 'n oop vuur kan deurbring.
Roidina Safari Lodge bied die geleentheid vir gaste om met 'n vliegtuig of mikroligtevliegtuig na die lodge te vlieg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
- Gaste dink Roidina Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang