Successfully reported
+32

Rolem Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kiewiet Road, Bromhof, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R552 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rolem Gastehuis bied gemaklike verblyf in Bromhof, Randburg. Of dit nou vir besigheid of ontspanning is, hierdie uitnodigende toevlugsoord is ideaal vir gaste wat hulself gedurende die dag in die lewendige stadslewe wil verdiep terwyl hulle snags rus en ontspanning geniet.

Hierdie gastehuis beskik oor 4 pragtig ingerigte slaapkamers. Elke kamer bestaan uit 'n gemaklike bed, met kwaliteit linne en handdoeke, en dit sluit 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort in. Gaste kan moderne geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe geniet. Twee van die eenhede is toegerus met 'n kombuisie of volledige kombuis, kompleet met 'n mikrogolfoond en óf 'n induksieplaat óf 'n stoof, wat gaste die gerief bied om hul maaltye voor te berei. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het ook toegang tot 'n patio met buitesitplek, en daar is braaigeriewe. Die eiendom spog ook met sonkrag, 'n betroubare waterrugsteunstelsel en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 21 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Randburg Gholfklub, Randburg Raceway Indoor Karting Track en die Lion & Safari Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Ligging

  • 10 Kiewiet Road, Bromhof, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 552
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 552
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 552
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kiewiet Road, Bromhof, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49af7c657b6cee25d107d7fa8fdce27d75bd934c95ca5cabf42185311b1234332b1bfcfabfad9dc42c90f2e50ef4772527e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag (plek vir 2) 10 Kiewiet Road Bromhof 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0901854 27.9674445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang