Successfully reported

Rolo Sports House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ria N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Die huis is goed ingerig vir 'n gemaklike naweekkuier met vriende. Baie ruim huis met alle geriewe. Die skoon linne in die gerieflike, private en-suite slaapkamers het beïndruk. Dit was heerlik om die verhitte swembad te gebruik en mens kan lekker op die groot landgoed stap. Die vriendelike gasvrou het dadelik op versoeke gereageer. Ons sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Sports House
Julle so welkom terug. Dit was heerlik dat julle hier gekuier het.

Suren G
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

The house is great for both adults and children. Well furnished and equipped too. Pool and soccer tables as well as swimming pool enjoyed by us. The hostess, Lorette was very friendly and welcoming. Well worth a return trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2022

Baie lekker. Sal huis weer gebruik maar in die somer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Great. Lovely place with plenty of entertainment in the house itself. Pool and steam room is amazing. Not far from Bree Street and Pont de Val. Lorette is a wonderful hostess. I would definitely recommend this as a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Sports House
Thank you Kim - hope to see again!

Linda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Beste gholfhuis ooit. As vrouens van ywerige gholfers, het ons al wyd en syd oor die land gebly in wooneenhede op gholfbane. Hierdie was die beste ooit, omdat daar ander lekker doen-dinge in die huis en in die omgewing is. Dit was ook lekker om te swem en op die oord rond te stap. Die kamers is ruim, nie die gewone een groot kamer en verder klein hokkies nie. Dis werklik geskik vir 4 pare, of 'n gesin. Die badkamers is gerieflik en gebruikersvriendelik. Die kombuis is baie goed toegerus, en die keuse van binne of buite braai was 'n bonus toe die weer geniepsig geraak het. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie lekker gewees, sal beslis weer wil gaan. Regtig 'n baie netjiese plek, eienaar baie vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel. Het die gholf baie geniet en die kinders het die swembad en speletjies in die huis ook geniet. Pragtige uitsig op gholfbaan, het ook lekker gebraai en rugby gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie gerieflik en luukse akkommodasie met vriendelike diens. Verblyf was 'n plesier. 'n Voorstel is om vatlappies te verskaf om warm kastrolle uit oond te haal of om braaibak van braai af te haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tess B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Perfekte verblyf vir 'n groot groep. Ongelooflike lekker verblyf vir 'n groot groep. Baie om te doen en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Ruim huis met baie doendinge. Die pooltafel en tafeltennis was 'n bonus. Dit was baie koud en d binnebraai en kaggel was lekker. Ruim oopplan-huis, bokkies loop kort-kort verby. Voel baie veilig en mooi uitsig op die gholfbaan. Gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Sports House
Baie dankie Erika.

Linda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Loved it! Beautiful house, location, and love the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3162 Blue Crane Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9678ca0624a60f7b80c795002f4d1c09f9eb7e7849427942a048c4a95f96c9b1493ff42cc67c7491845bc69d0c750efa9f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 3162 Blue Crane Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882708 27.484209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang