Successfully reported

Roly's Place

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Domenique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. My stay at Roly's place was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie vriendelike personeel, rustige omgewing, netjies en stil area geleë. Baie dankie vir die verblyf en verwelkoming. Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer van u dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt H
1 nag
5.0
Feb 2025

Skoon en rustig. Moes die plekkie kry as 'n oorslaapplek vir 'n troue en dit was die beste keuse wat ek kon maak. Ons het 2 units gekies. Vir my en my ouers en nie een van ons het enige klagtes nie. Dis vrek mooi daar en so baie stil. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Als wat mens nodig het vir gerieflike oornag. Dit was skoon en netjies en baie goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Aangenaam, dankie. Baie lekker, dankie. WiFi sal baie waardeer word asb.! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Diens was goed en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly. Baie netjies en veilig en naby dorpsgebied. Kamers is netjies en skoon. Geriewe is voldoende. Geen melding op kwotasie van ekstra koste vir ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carin P
1 nag
4.4
Aug 2025

Tevrede met die geriewe, maar bestuur is bietjie frustrerend. Die plek is pragtig en skoon. Ons het daar oorgeslaap na 'n troue. Met die inboek was daar deurmekaar spul, want ons het 2 kamers langs mekaar versoek en reëlings getref om bietjie vroeër in te boek, omdat die troue 2 uur begin het. Met die aankoms het hulle gesê dat van ons mense reeds die sleutels gevat het. Ek het toe gesê dis onmoontlik, want die 4 mense wat daar bly vir wie ek geboek het, het saamgery in een voertuig, so dis nie moontlik nie. Hulle het toe aanvaar die ander persone is ook saam met ons en net die sleutels gegee. Die bestuur is nie lekker op datum nie. Hulle het ons toe 'n ander kamer gegee, maar dit was nie meer langs mekaar soos oorspronklik versoek nie. Toe ons by die kamer kom, was daar musiek wat uit die kamer kom, en die glase en bekers het nog buite die kamer op die tafel gestaan. Ons het gewag vir sleutels; ons was al oppad na die troue toe moet ons rondbel vir die sleutels wat ons vele kere voor gevra het en hulle nie gebring het soos belowe nie. Hulle het ons toe later van tyd 'n groter kamer nader aan die oorspronklike geboekte kamer gegee, wat die probleem van ver uitmekaar wees opgelos het, maar die sleutels was 'n frustrasie omdat ons amper laat was vir die troue en heeltyd moes wag vir sleutels. Die tuinwerker was baie vriendelik en behulpsaam; met die rondskuiwery het hy my ouers gehelp met hul tasse en sakkie nog voor ek daar kon kom. Hy was baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Absoluut die geld werd. Pragtige tuine, baie stil en rustige plek. Bly graag weer daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 32 Union Street, Wilbotsdal, Randfontein, 1759, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c22d91ea461a6b6cb402e445d2ef65a0150790e18d5f1ef854a0f5a55e2e36a4915727c26226c8537adaaccbaff83aa8e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Plot 32 Union Street Wilbotsdal 1759 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.155948162917 27.684361031491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang