Successfully reported
+20

Romantic Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Romantic Cottage is 'n selfsorgkothuis in Barrydale, 'n dorpie op die grens van die Overberg- en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap. Hierdie kothuis bied 'n intieme ontvlugting vir solo-verkenners of paartjies wat 'n privaat en romantiese wegbreek soek.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geniet die romantiese gevoel saans op die stoep terwyl jy in die oop-uitsig-bad langs die knus kaggel ontspan. Gaste sal ook bederf word met asemrowende sonsopkomste en sonsondergange en kan stap- en fietsryroetes geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brendon H
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, private cottage with stunning mountain views at sunset. We loved our stay. The cottage was wonderfully quiet and private, with a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tash P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing! It was beautiful and peaceful and looks exactly like the pictures! Can't wait to go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Annalie W
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale plek om jou batterye te herlaai en die natuur te geniet. Heerlik gebly. Die cottage het alles wat jy nodig het. Die bad en kaggel is net die re...
Sien meer
Jul 2025
Inge P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly. Goeie rus vir die siel.
Jul 2025
Jacquin V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en kalm. Pragtige Boland. Wonderlike kuier op die plaas.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romantic Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA836409b64e64809fb2e2e103ae70576088a377c96b39d72726a7fc2519966692e1f708fdeec195d628441872426851b91fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866190891777 20.76359894142
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang