Successfully reported
+12

Rondavel on Alheit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Alheit Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondavel on Alheit is 'n heerlike eenheid met sy eie privaat ingang, geleë in die rustige eiendom van die eienaars in Ceres.

Hierdie eenheid is perfek geskik vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Vir jou ontspanning en gerief is die eenheid toegerus met 'n enkelstoel, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe, kompleet met beskuit. Bly verbind met komplimentêre Wi-Fi-toegang gedurende jou besoek.

Rondavel on Alheit is naby winkels, restaurante en skole geleë en bied jou veilige parkeerplek, wat gemoedsrus verseker tydens jou verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anton L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier, vriendelike diens en baie netjiese plek. Baie lekker gebly en naby alles. Sannie was baie vriendelik en behulpsaam. Die s...
Sien meer
Mei 2025
Jacobus Johannes B
5.0
Heerlik oor gebly en eienaar se kommunikasie uitstekend voor aankoms. Geen klagtes, alles skoon en netjies.
Apr 2025
Quinton C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Beautiful, cosy rondavel. Lots of space and the host is very friendly and helpful. She supplied lots of extra goodies, which...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Kerike F
5.0
Lovely space, accommodating host. No complaints to raise. Comfortable place to rest and freshen up.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Dale B
5.0
Pleasant stay. Very friendly host. Room was neat and clean on arrival. A variety of tea and coffee was available as well as some goodie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Alheit Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondavel on Alheit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Alheit Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070d6be3193b1ec165bd8d762b8ee02ee234046e5ecdccf8e46e61506f325c50543037c2b8fc10ecbe8efa8ec13c442807e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 24 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.367674861925 19.299559880501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang