Rondebosch Gardens
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R330, Farm Rondebosch, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Rondebosch Gardens is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaarsplaas, buite Humansdorp. Met sy rustige ligging op die plaas maak hierdie eiendom 'n uitstekende keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die platteland.
Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid beskik ook oor gemaklike sitplek, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n restaurant op die perseel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Humansdorp wat sowat 6,4 km ver is. Buurdorpe soos Jeffreysbaai is ongeveer 20 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R330, Farm Rondebosch, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R330, Farm Rondebosch, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang