Rondebosch Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Highstead road, Rondebosch, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rondebosch Retreat is 'n rustige woonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Rondebosch, stapafstand van die Universiteit van Kaapstad en nabygeleë kruidenierswinkels en winkelsentrums. Die woonstel bied ideale ruimtes vir ontspanning of afstandwerk.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 pragtig versierde sonkamers, elk met 'n dubbelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie eiendom is goed geskik vir studente of besoekers wat gemak en gerief in 'n uitstekende ligging soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kelsey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 2 Highstead road, Rondebosch, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Highstead road, Rondebosch, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang