Rondo @ Hlwazini
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rondo @ Hlwazini is in die Drakensberge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongekunstelde eenheid op die Hlwazini-perseel langs die Ezemvelo Natuurreservaat. Die eenheid is 37 km vanaf Winterton en is ideaal vir voetslaners, drawwers en natuurliefhebbers vir 'n rustige wegbreek.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n houtvuurstofie wat die eenheid in die winter lekker warm hou.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n braaidrom wat na 'n houtdek met 'n vuurput lei. Die chalet is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonpanele, 'n gas-geiser vir warm water en water wat direk uit 'n bergstroom kom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondo @ Hlwazini het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang