Successfully reported
+26

Rondo @ Hlwazini

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rondo @ Hlwazini is in die Drakensberge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongekunstelde eenheid op die Hlwazini-perseel langs die Ezemvelo Natuurreservaat. Die eenheid is 37 km vanaf Winterton en is ideaal vir voetslaners, drawwers en natuurliefhebbers vir 'n rustige wegbreek.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n houtvuurstofie wat die eenheid in die winter lekker warm hou.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n braaidrom wat na 'n houtdek met 'n vuurput lei. Die chalet is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonpanele, 'n gas-geiser vir warm water en water wat direk uit 'n bergstroom kom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henk H
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice weekend in a lovely environment with awesome landlords. Very peaceful. Very quiet and dark, the nights were very dark which p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Callen O
Gesin met tieners
5.0
Relaxing holiday, breathtaking views. Lovely location, fantastic walking trails, beautiful scenery and wonderful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Louisa M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, pragtige omgewing. Die huisie is in die hartjie van die berge. Dis amper idillies. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en vir se...
Sien meer
Jan 2025
Lize V
Gesin met tieners
4.2
Baie nice vir bergklim, hoogste huisie daar. Afgesonder in die berg. Off grid, so moenie WiFi of plugs soek nie. Kon glad nie haardroër of powerbank g...
Sien meer
Apr 2025
Dirk V
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik in die Berge gewoon. Ons het heerlik gebly. Dalene en Hans is wonderlike gashere.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rondo @ Hlwazini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52bea025279d8d622d80cde9f700b8da056bebd665fc173695cff082d0dc0f592023ecab137a4e875f903d68034607d3d328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 R600 Champaign Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.051671031534 29.401020768862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang