Ronel's Cosy Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Colonel Creswell Avenue, Labiance, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ronels's Cozy Pool View is in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë verblyf of 'n ontspanne wegbreek.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid eenhede, wat wissel van 'n selfsorg swembadhuis tot enkelkamers met gedeelde geriewe. Al die enkelkamers deel 'n kombuis en badkamer. Gaste kan op die dek ontspan en die son geniet of in die tuin ontspan en op warmer dae 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet.
Daar is ook rugsteunkrag sodat gaste nie deur beurtkrag geraak sal word nie. Die eiendom is gerieflik naby Tygervallei Mall en 'n verskeidenheid eetplekke en wynplase geleë. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronèl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Colonel Creswell Avenue, Labiance, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Ronel's Cosy Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Colonel Creswell Avenue, Labiance, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang