Successfully reported

Rooiberg Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het Rondeberg ontsettend baie geniet! Rooiberg was 'n groot verrassing. Die ingang is deur die eienaar se plaas, maar die akkommodasie is totaal afgesonderd. Ideaal vir die Karoo! Die huis is puik gemeubileerd, pragtig, goeie uitleg! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie mooi en rustig. Baie lekker en rustig. Mooi landskap en skoon lug. Sterre kyk was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige en rustige atmosfeer gepaard met die vriendelikheid van die Karoo mense. Ons het so welkom gevoel. Eienaar was baie vriendelik en gaaf. Die huisie was baie mooi en skoon. Sou langer gebly het as ons meer tyd gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, skoon, netjies, baie mooi plek! Wonderlike, rustige gastehuis. Skoon! En netjies. Carien is vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik, laat my na my grootword dae op die plaas verlang. Sterre uitstaande gewees. Netjiese skoon plaashuis, geleë agter die hoof plaasopstal. Baie goed toegerus en vriendelike plaas eienaars. Skoon drinkwater. Tussen bossies, klippe, skape. 'n Springbokkie het ons gegroet in die twee spoorpadjie voor die huis na die oggendstappie. Dubbelbedkamer en nog 2 kamers met 2 enkelbedjies. Net een badkamer met toilet. Lekker ingeboude braaiplek op die stoep voor die huis. Plaas sementdam as jy wil afkoel. So 20 km mooi grond. Mooiste sterre gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik oorgebly by Carien en Ockie op die skaapplas. Pragtige huis in die oopte. Wat 'n heerlike oorslaap op die skaapplaas. Carien en Ockie het persoonlik kom kuier om toe te sien dat alles reg is. Hulle Toy Pom het spesiaal vir ons twee Toy Poms kom kuier. Alhoewel daar nie WiFi is nie, het hul die WiFi in hul plaashuis aan ons beskikbaar gestel vir 'n noodskakeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great stay. Peaceful and quiet. We enjoyed the farm stay. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A quiet place to unwind! What a special place! Neat, clean, quiet and well equipped. The swim in the cement dam was just what we needed after a long hot day on the road. And the stars. Wow! We will definitely be back if we ever pass by again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skildery mooi uitsigte. Netjies, baie skoon, stil en rustig. Skildery mooi uitsigte met 'n lekker sement plaasdam om af te koel in die somerhitte. Boere wat jou met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtige landskap, rustig en netjies. Heerlik! Die gasheer en gasvrou laat jou tuis voel en doen baie moeite. Die huis is skoon en die kombuis netjies. Die enigste minpunt in die badkamer is geen plek vir 'n badsakkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780790c8520b2ed6451d723bef7f68191981d6dc3fbd95e86e79bb2d9c8bad3020b0da0d74ace5b2cb9eef37de627e9cb9d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 80 5 1 5 Vleiwerf Farm Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355477 21.096806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang