Successfully reported

Rooiboklaagte

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Celia V
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

We had an amazing relaxing time, and will definitely be back! The property is spacious, with excellent amenities. The splash pool is a welcome reprieve in the hot bushveld sun. One evening we even had an adorable night monkey who was playing around with its baby in the thatch roof of the living area. So special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Dit is baie gerieflik. Die huis is baie mooi en vreeslik gerieflik en baie goed geleë. Net 'n jammerte dat die warm water 'n probleem was. Ons het dit aangemeld by ontvangs, maar het geen terugvoer gekry nie. Die kuier was baie lekker, net jammer dat die warm water nie daar was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Armand P
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Netjies. Kamer 4 se dak van werk nie en word baie warm as jy hom aanskakel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Netjiese huisie in die bos. Baie mooi plek met netjiese fasiliteite en in die bos, wat ons wou hê. Al wat vir ons 'n bietjie van 'n "inconvenience" was, is die konsertina deure van die kuierarea en kombuis wat stukkend was. Dan moes mens omloop om by die kamers en boma te kom. Daar was ook nie vlakke lakens nie. In die somer is dit heeltemal te warm om onder 'n duvet te slaap, en die beligting in die kamers en kombuis/eetkamer area was nie voldoende nie. Die huis is ook basies teen die pad, en daar is heeltyd verkeer, selfs in die nag, so dis nie 'n afgesonderde huisie in die bos as mens rus en stilte verkies nie. Gelukkig het ons addisionele waaiers saamgevat, anders sou ons baie warm gekry het. Dalk kan julle aircons oorweeg vir die kamers. Verder was dit baie mooi en ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mabalingwe
Rooiboklaagte
We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Hendri D
1 nag
3.8
Apr 2024

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek in die bos. Ons het lekker gebly en dit is ideaal vir 'n vinnige wegbreek in die bos. Ons is net jammer dat ons nie so bietjie langer kon bly nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jp W
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2024

Swak swak swak. Te veel foute. Kon niks herstel in die tyd wat ons daar was nie. Swaar hek amper op my kind geval weens swak onderhoud. Baie ongelukkig met die plek. Steeds geen deposito terug ontvang na 'n week nie!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Mabalingwe
Rooiboklaagte
Dear JP Wolmarans, Thank you for reaching out to us and expressing your concerns regarding the processing time for your refund, as well as the resolution of any issues encountered during your recent stay with us. We sincerely apologise for any inconvenience caused by the delay in your refund. We indeed inform our guests upon check-out that refunds typically take between 7-14 days to be processed. However, we understand that this delay can be frustrating, and we appreciate your patience as we work to expedite this process for you. Rest assured, your refund is currently being processed, and we are actively monitoring its progress to ensure it is completed as swiftly as possible. Regarding the concerns you raised during your stay, we want to assure you that they were addressed promptly and to the best of our knowledge as reported. Guest satisfaction is of the utmost importance to us, and we take all feedback seriously in our continuous efforts to improve our services. Once again, we apologise for any inconvenience caused, and we appreciate your understanding and patience in this matter. If you have any further questions or require assistance, please do not hesitate to contact us. Thank you for choosing Rooiboklaagte. We look forward to welcoming you back in the future and providing you with an exceptional experience.

Silumko R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Relaxing weekend away. The Lodge is situated perfectly and being surrounded by the various wildlife was fantastic. The staff were friendly and hospitable. The lodge was secure and well-kept. The price is right for the weekend. We would refer people to Mabalingwe anytime. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabalingwe
Rooiboklaagte
Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Elmarie D
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Dit was baie lekker, maar. Ons het nie water gehad tot baie laat die Vrydagaand nie - die waterpomp het getrip of iets. Ek sou gedink het vir die prys wat ons betaal het ons nie load shedding sou gehad het nie. My deposito is nog nie terugbetaal nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabalingwe
Rooiboklaagte
We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 587
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 587
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 587
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957b3aece16c867234032f9144a62105ed9a5ecf8eb21ae61ef2e465a1af96e50e98553643b5ff69c97145c0a6cd6892d5bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 587 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843636856652 28.048513673957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang