Successfully reported
+16

Rooidam Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R63, Konka Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooidam Cottage is 'n knus kothuis wat onafhanklik van die kragnetwerk is, op 'n skaapplaas 26 km buite Carnarvon in die Karoo-streek. Gaste kan op die plaas stap, fietsry, voëlkyk en wild besigtig.

Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Dagbed kan voorsien word in die hoofslaapkamer vir 'n klein kind.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Daar is ook 'n Dover-stoof om gaste warm te hou op die koue winterdae. Die leefarea het 'n gesellige sitarea en lei na die lieflike stoep.

Gaste moet asseblief onthou dat die kothuis slegs deur sonenergie aangedryf word en nie geskik is vir elektriese toestelle soos haarstyltoerusting, ketels of elektriese ysters nie.

Daar is skape sowel as wild op die plaas en gaste moet asseblief bedag wees op die diere en hulle respekteer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wd L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek. Ons was vriendelik ontvang. Die verblyf is ideaal geleë. Dis stil, goed toegerus, skoon en netjies. Die uitsig is die reis werd. Pe...
Sien meer
Mrt 2025
Danele J
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing tranquil stay. We loved it. But we did have a mix-up with our booking. We thought that we booked at 'Rooidam Cottage' in Britst...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Johan W
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid van self. Weg gesteekte klein juweel. Stilte, rustigheid en sterre. Alles wat 'n mens nodig het. Miskien 'n waaier in sit vir die warm aand...
Sien meer
Des 2024
Sophia V
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Rooidam Cottage buite Carnarvon is 'n ongelooflike plek om oor te bly! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, was ons betower deur die ru...
Sien meer
Des 2024
Charles D
Gesin met tieners
5.0
Net wat ek nodig gehad het. Die klein huisie is heeltemaal "off grid". Die ligging is ook heeltemaal reg. Ons kon soveel fotos van die maan en sterre ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R63, Konka Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooidam Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R63, Konka Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e4268d90cec7ad71df21732f75cd8dc17fffd320c905df01b117b32b52f39e78fff7f8ddb4d6a6181e658ebcb0d38c946f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Off the R63 Konka Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.936297709088 21.938691733087
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang