Successfully reported

Rooidam Guestfarm

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Kgothatso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Beautiful. It was pleasant and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
1 nag
4.6
Aug 2025

Gesin met tieners en vriende met tieners. Lang geselskap langs 'n kampvuur. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was lekker gemaklik. Lekker stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2019

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jolize
Rooidam Guestfarm
Ons is jammer dat u ons plek so ervaar het. Ons probeer regtig ons bes om ons gaste tevrede en gelukkig te hou. Baie min mense neem in ag dat plaas, plaas is. Daar is grondpaaie en landerye. As die wind opkom is daar stof. Ons maak dieselfde dag skoon as wat ons gaste inkom en trek alles skoon oor. Die gebou dateer uit die boere-oorlog uit en vervalle is hy beslis nie. Daar is geen krake of afdop eers van verf nie. Oud ja, maar dit gaan ons beslis niks aan verander nie. Wat sal van ons geskiedenis oorbly. Skottelgoed word deur ons self hanteer aangesien ons gaste gewoontlik net oornag verblyf soek. Daar is waaiers in elke kamer en in die aande langs die lande is dit heerlik koel...

Mathilda P
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2018

Nie wat geadverteer word nie. Die kamer wat verskaf is, is nie soos geadverteer nie. Opblaasswembad is voorsien. Geen grasperk nie, net rooi grond wat skoon gevee is met 'n braai in 'n garage. Meer as 10 km lange sinkplaat pad na die plaas.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mariska G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Rustigheid en mooi dekor. Kos vir 'n uitgeputte siel. Baie geniet. Sal weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Rooidam Guestfarm
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is opreg bly dat julle ons plekkie geniet het.

Doreen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2017

Rustige en vriendelike plaashuisverblyf. Ons is met baie hartlikheid ontvang, en Jolize, Francois en Franco het vir ons die Magersfontein monument gaan wys, wat op hulle plaas geleë is. Die eienaars het baie moeite gedoen met die fasiliteite. Die kamers is netjies en gerieflik. Jolize-hulle is, soos ons, kat-mense, en daar was drie vriendelike klein katjies wat die huis met ons gedeel het. Ons het heel veilig gevoel, maar dit kan wees dat stadsmense bietjie skrikkerig voel in die oopte. 'n Waghond of twee sal miskien 'n verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Rooidam Guestfarm
Hi Dorreen. Baie dankie vir terugvoer. Ons is besig met die huisie langsaan en ons voorman en sy vrou trek dan met hulle honde daar in so oor 2 weke. Dit behoort dan meer veilig te voel alhoewel dit baie veilig is by ons. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Chris N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2017

Baie aangenaam. Baie stil en baie aangenaam en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Rooidam Guestfarm
Hi Chris. Ek is jammer julle het bietjie verdwaal. As ek op whatsapp die "location" stuur kom jy baie makliker by ons uit. Die pad is reguit met net twee af draaie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.

Phamy V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2017

Baie lekker en gesellige huis. Baie mooi. 'n Pragtige ou plaashuis met oudtydse meubels. Dit skep 'n gevoel van waarde en trots.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Rooidam Guestfarm
Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Jolize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Magersfontein Farm, Modderrivier, 8700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb1532d5189079ef92557097294c4928934ab1fc20e2a07d2248bb40a1ce2e3f8b6b899f4bbf6f426e29950f49d54507493b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Klein Magersfontein Farm Modderrivier 8700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.022504115279 24.769356430338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang