Successfully reported
+41

Rooiheuwel Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooiheuwel Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas in Wellington in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die kothuis het 'n oopplan-leefarea en is uniek versier, toegerus met 1 dubbelbed, 1 dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n braai- area en geriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n hele paar kelders wat kaas- en wynproe bied en daar is ook staproetes in die natuur, vrugtepluk-geleenthede, restaurante en curio-winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danielle F
Saam met vriende
5.0
As jy opening kan kry, vat dit onmiddellik, daar is nie beter in Wellington nie! Ek sal vir seker enige iemand wat akkommodasie in Wellington nodig he...
Sien meer
Jun 2025
Lizanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons het lekker gebly by Rooiheuwel Cottage. Dit was netjies en skoon en sal dit definitief aanbeveel.
Mrt 2025
Tessa S
Saam met lewensmaat
5.0
We would return again and again. It was a wonderful experience. The relaxed warmth of the whole host family was remarkable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Noeleen G
Gesin met klein kinders
5.0
"Lekker" gebly. Dit was wonderlik om so rustig en gemaklik op die plaas te woon. Ons het gaan stap en was sentraal geleë om die plekke te besoek in di...
Sien meer
Jan 2025
Wanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Egte plaas gasvryheid! Wat 'n juweel! Pragtige dekor, mooiste antieke meubels! Het ons tuis laat voel. Daar was genoeg hout om elke dag 'n vuurtjie aa...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooiheuwel Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang