Successfully reported

Rooiheuwel Holiday Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Louise J
1 nag
4.6
Des 2024

Netjies en prentjie mooi. Ons het die Groot Droom huis vreeslik geniet. Dit was prentjie mooi. Die gastevrou het vir ons mooi aanwysings gestuur 'n paar dae voor ons aankoms. My enigste klag (wat nie die gastehuis se skuld is nie) is die grondpad. Ek het 'n lae kar en dit is ongeveer 50 km grondpad om tot by die bestemming te kom, alhoewel die grondpad in 'n goeie kondisie was, sou die reis makliker gewees het met 'n bakkie. Met die aankoms het die gastevrou uit haar eie vir ons haar bakkie geleen om tot by die Groot Droom te kom - talk about going the extra mile, dit was baie spesiaal en daarvoor het ons alreeds die Groot Droom op Rooiheuwel vir ander begin aanbeveel. As jy 'n plekkie nodig het om weg te kom, is hierdie die regte plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Rustige Karoonag. Ons het baie lekker gebly. Ons sou graag langer gebly het, maar die familie in Bloem wou van niks weet nie. Ons sal weer kom, vir langer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zorinda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Mens kort beslis 'n hoë kar om by die huisie uit te kom, redelik afgesonder. Maak seker jy kom in die daglig daar aan, want dit vat nogals 'n tydjie om jouself te orienteer in die huisie met sy minimale geriewe. Vat ook ekstra ligte en insekweerder saam, baie goggas. Ons yskas het nie gewerk nie, en die sonkrag het teen die einde van die aand uitgeloop toe kon ons ook nie ons fone laai nie. Die klein waaiertjies het ook vinnig pap geraak, gelukkig was dit nie ontsettend warm die aand wat ons daar oorgeslaap het nie. Die stort onder die sterre was amazing, en die swembadjie was heerlik om in af te koel op 'n warm dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nick Y
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Live like a shepherd of yesteryear on the Karoo vlaktes. Historic stone shepherd's hut transports one back into the days of the pioneering farmers. A unique retreat and/or outdoor experience for those who enjoy the cathartic isolation and silence of the Great Karoo vlaktes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

James P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, geen stadsverkeer. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxed and comfortable. The walking and scenery was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Puik soos altyd. Ons is hartlik ontvang. Aanwysings was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Dankie Adriaan vir positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Groete. Marge

Tharina J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie gasvrye en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en verblyf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Tharina, dankie vir terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet. Groete Marge Vivier

Henti B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Ongelooflik mooi, rustig, mooiste natuurskoon. Ons kan hierdie plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Wat 'n pragtige plek in die Karoo. So mooi en ruim. Ons gaan beslis volgende keer nie net oorslaap nie maar sommer 'n paar dae bly. Als is skoon die uitsig is pragtig en die sterre in die nag is net onbeskryflik mooi. Die swembad was 'n lafenis en helderskoon. Ons het heerlik gekuier en gaan beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Hallo Henti, Baie dankie vir jul positiewe terugvoering van jul verblyf by Rooiheuwel Vakansieplaas. Altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het. Ek waardeer dit opreg. Hoop ek sien julle weer. Groete Marge Vivier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Flip & Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 101 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaK7fDkRUnJQsiS7cuIVcp9BE805CzMPRZpqPDDhEj4mP0tEwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Rooiheuwel Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.374656288729 21.887345910072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang