Successfully reported

Rooikloof Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Petra K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, sal dit beslis aanbeveel. Ons het in Koesnaaitjie nr 1 gebly, pragtige volledig toegeruste cottage. Daar is tot opvoustoele en klein kombersies vir buite sit. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam en baie rustig, geen buite invloed nie, rustig en aan te bevele. Baie heerlik met rustige atmosfeer en naby die dorpie vir nodige voordele en restaurante. As jy travel en krag nodig het, neem asb. 'n portable powerstation saam. Pad is gerieflik en begaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sterre en stilte op Rooikloof. Fantastiese naweek weg. Fantastiese verblyf! Perfek vir stilte en sterrekyk. Lieflike staproete na die woud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

What a pleasant surprise, a great well-maintained old farmhouse. We were able to spend the night at the Rooikloof Guesthouse. This was at the end of a three-week tour through the Eastern, Western, and Northern Cape, and truly a highlight! The place is beautifully maintained and very tastefully furnished. The old farmhouse design is beautifully complemented by correct and clearly carefully chosen furniture and decorations. The good stove, fridge, and dishwasher were a pleasant surprise, and we baked delicious scones in the oven. We tell our friends about this pleasant spot and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2025

Onprakties vir koue. Ek dink vir die somer is die plek fantasties. Ek sal wel aanraai dat meer details soos geen krag beter gespesifiseer word op Lekkslaap sodat 'n mens 'n beter besluit kan neem. Ons het net 1 aand van die 2 gebly weens die koue weer. Die huisie word ongelooflik koud deur die nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Fiona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

We will be back. Lovely! No stars to see at night unfortunately, but that is a chance one takes. Well equipped, did not lack for anything. Friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Cornelius K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig, stil, gasheer was baie hulpvaardig. Goeie styl. Fantastiese besoek. Gasvrou was wonderlik en baie behulpsaam met enige vrae. Dis 'n stylvolle en goed deurdenkte kothuis met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johani E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Mooi. Dover. Fab binne braai. Heerlike romantiese setting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Rooikloof Guest Farm
Hi Johani! Dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Ons sien baie daarna uit om julle weer op Rooikloof te ontvang. Groete, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 885
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 885
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 885
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikloof Guest Farm, Great Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0548997f6df7a4a68ff97b6d0785c41c5d8a04375212c1bbad8bb3ef46b51a32ea64e3853cc5f68a90227286fc4c49a06b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 885 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Rooikloof Guest Farm Great Karoo 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.436557028404 20.657059550286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang