Rooikloof Guest Farm
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooikloof Guest Farm, Great Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R1 885 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rooikloof Guest Farm is in Sutherland in die Karoo. Hierdie plaas is ideaal vir gaste wat graag wil ontspan en 'n rustige vakansie wil geniet.
Die gasteplaas bied 4 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede het knus kamers, privaat badkamers en leefareas. Die kombuise het al die basiese geriewe.
Daar is braai-areas en veilige parkeerplek. Gaste kan die roetes verken of 'n piekniek langs een van die waterstrome geniet. Gaste kan snags om die vuur kuier en die sterrehemel bewonder.
Die verblyf is langs Rooikloof-pas en 2,8 km vanaf Sutherland.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rooikloof Guest Farm, Great Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooikloof Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooikloof Guest Farm, Great Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang