Successfully reported
+28

Rooikrans Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikrans 57JT, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooikrans Guest House bied gerieflike verblyf in Lydenburg, perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Elke kamer het gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n koffiestasie, maar daar is nie 'n stoof nie. Verder is daar 'n TV met OpenView-kanale, 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n yskassie.

Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste die prentjiemooi uitsigte oor die plaas kan bewonder.

Rooikrans Guest House is gerieflik naby plaaslike myne geleë en is ideaal vir kontrakteurs. Dit is ook naby gewilde trou-venues en plaaslike besienswaardighede, wat gaste in staat stel om bekoorlike besienswaardighede en skilderagtige plekke tydens hul verblyf te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Rooikrans 57JT, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikrans 57JT, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4397b91f3b644654eed9465f6627d27089aac1f6f9ce929cbb15eb212a87259700d9934dc282aeac9f26a13fcd2bf956c847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense Rooikrans 57JT Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.149147536958 30.246962606908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang