Successfully reported
+19

Rooivalk

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Aandblom Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rooivalk is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elk 6 mense kan akkommodeer. Albei woonstelle het oopplan-kombuise en -leefareas. Elke kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die sitareas het gemaklike sitkamersuites en platskerm-TV's met volledige DStv-kanale. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gemeenskaplike braaigeriewe buite beskikbaar. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Die pragtige strande van Dwarskersbos is hierdie klein dorpie se groot besienswaardighede, beide vir Suid-Afrikaanse en internasionale toeriste. Omliggende dorpe wat ook bekend is onder reisigers sluit in Citrusdal, Piketberg, Velddrift, Lambertsbaai, Saldanha en Langebaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Aandblom Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooivalk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Aandblom Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc9e4352f0a390c80ff99f82cb64b093c0b0a2526635be993c45a9dd1d475b23dcf340daa2b63498568305a9194edf0e232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang