Successfully reported

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Amanda O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik, gerieflik en skoon. Karen was vriendelik en het my baie gemaklik laat voel. Sy het ook vir my Reiki gedoen en my heerlik ontspan. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Thank you, Amanda!

Ettiene K
1 nag
5.0
Des 2024

The best place to stay. Amazing. The best place to stay. Amazing. Friendly service and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We felt perfectly at home. Non pretentious, calm balanced energy. Peace and beauty. How does one explain a soul connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
It was so special, thank you, Helena.

Jan K
1 nag
4.4
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Lekker buite op die stoep gesit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Heerlike Karoo-kuier. Baie dankie vir die uitstekende diens, netjiese fasiliteite, lekker ruik beddegoed en ook die mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Sal ongetwyfeld weer by Room @ Irissa Rainbow Sanctuary bly op ons volgende besoek aan die Karoo. Karen het uit haar pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustig en stil. Karen is die rustigheid vanself en dit smeer af in haar huis. Dit is nie modern nie, maar alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Kamer in huis, deel huis met gasvrou. Was lekker. Die plek om te bly as jul net 2 of minder is en goed met mense en diere oor die weg kom. Ons het maklik aanklank gevind met gasvrou en sal weer daar slaap. Tuinpaadjies en stoep met uitsig, stapafstand van alles in dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Gasvrou baie vriendelik. Veilige parkeering, kamer skoon met alles wat ons nodig het. Lekker bed.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Quinton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustigheid. Still, rustig, skoon, groen en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fourth Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YjlhMTE0LTMyNGYtNDRhYi1iMjJmLWE1M2NlZGU0YmVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 6 Fourth Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.49096303378 22.532950937748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang