Roosboom Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roosboom Suites is in Somerset-Wes, Wes-Kaap geleë. Somerset-Wes is in die Helderberg-omgewing sowat 50 km van Kaapstad en 10 km na Strand geleë. Die area is bekend vir sy wynlande, berge, vlooimarkte en Helderberg Ligtefees.
Verblyf beskik oor 5 luukse gastewoonstelle. Sommige kamergeriewe in sekere kamers sluit privaat ingange, daaglikse kamerdiens, 'n TV met volledige premium DStv, lugversorging, haardroër, elektroniese kluise, toegeruste kombuisie, mikrogolfoonde, broodroosters, strykystergeriewe en vinnige gratis WiFi in.
Geriewe sluit 'n swembad en 'n tuin in. Ons kan ook motorhuur, pendeldiens na of van lughawens en gholfdae reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Roosboom Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang