Successfully reported
+5

Roosboompies

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roosboompies is 'n semi-selfsorgkamer vir 2 mense in 'n stil woonbuurt in Wierdapark, Centurion.

Die lieflike en ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die kamer is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale toegerus. Daar is ook 'n werkstasie en WiFi beskikbaar. Die gemaklike sitarea bied die perfekte plek om met 'n goeie boek te ontspan of na jul gunsteling program te kyk.

Gaste kan in die swembad afkoel en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Roosboompies is 5 km se ry vanaf die Zwartkops-gholfbaan en die Centurion Mall en Centurion Lifestyle Centre geleë wat verskeie winkels en restaurante bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anlezette D
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend to friends and family. My husband and I had a wonderful stay. Will recommend to friends and family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Leani N
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was 100% perfek. Baie lekker gebly. Gasvryheid en eenheid is tops. Dit is van nou af ons huis weg van die huis af.
Okt 2025
Helene L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, aangenaam en rustig. Ons het heerlik gebly. Het al een keer vantevore ook daar oornag. Die eienaars is regtig baie aangenaam. Dit is stylvol ...
Sien meer
Okt 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie, baie dankie. Akkommodasie was meer as waarvoor ons kon vra. Eienaars was behulpsaam, vriendelik, en het ons tuis laat...
Sien meer
Aug 2025
Cathy R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful accommodation and Sonya and Robert are great hosts. Very enjoyable and memorable; definitely will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
  • Gaste dink Roosboompies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang