Successfully reported
+7

Roosterhoek Karoo Lekkerte

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosterhoek Farm, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie knus gastekamer is op 'n werkende skaapplaas geleë en bied eenvoudige gemak met outentieke plattelandse sjarme in Burgersdorp.

Die kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, het rustieke hout-aksente en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan rustige uitsigte oor oop weivelde en verre heuwels geniet, terwyl die sagte geluide van plaaslewe, van die geblêr van skape tot die af en toe kraaiende haan, die landelike atmosfeer versterk. Dit is ideaal vir 'n rustige en nederige verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Roosterhoek Farm, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosterhoek Farm, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA913537a48478dcc9c375bc3d10e5996c155b8824d17e49c8837ffdb79461828e722c73fe42001aefebb552622e6a1569a51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Roosterhoek Farm Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.88122628769 25.994867147177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang