Successfully reported
+22

Rosa's Beach Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8B Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rosa's Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jeffreysbaai, 100 m van Kitchen Window's Beach af en 450 m van die hoofstrand af. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende of familie wat naby die strand wil wees.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al 3 die slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n kleiner leefarea met sitplek en 1 enkelbed vir 'n ekstra gas. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en etenstafel toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels en 'n braai. Veilige parkeerplek op die perseel, en 'n omsetter en sonpanele wat die ligte, TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang hou, is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8B Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rosa's Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8B Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14553b36d40a2af2e7fcc6af3ff646683e3b8d09bc570b31f9e4c7c8f58ac4082f99d661364c508fdd3af689d1055ef13eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 8B Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.049775298148 24.924474102132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang