Rose Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rose Cottage bied selfsorgverblyf in die hartjie van Houghton Estate en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde verblyf benodig.
Die pragtige kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentrale ontbyttafel. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. 'n Aangewese werkruimte en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan in die binnehof ontspan en toegang hê tot die gedeelde vuurput en veilige parkering. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is The Wilds Natuurreservaat 1.2 km weg en Rosebank Mall is 4.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang