Successfully reported

Rose Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Christelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige omgewing en veilig. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zey D
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie verwelkomende verblyf. Ongelooflike aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig, gasvry en ruim. Fantastiese akkommodasie. Dit is 'n juweel in Kroonstad. Rose is 'n wonderlike gasvrou en die verblyf bied alles waaraan enige reisiger kan droom. Ons sal beslis weer daar oorbly en al ons vriende vertel van die juweel wat ons ontdek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Alles wat ons nodig gehad het, veilig, stil en rustig. Ons het lekker ontspan na die besige dag, dis soos 'n klein woonstel, nie net 'n kamer nie. Die gasvrou was baie aangenaam, ons sal beslis weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik, ruim, netjies. Rose is 'n baie goeie gasvrou en niks was te veel moeite vir haar nie. Ons het dadelik tuisgevoel. Die akkommodasie is baie gemaklik en het alles wat benodig word vir 'n gerieflike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleve M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfortable, convenient, clean, friendly. Clean, convenient, comfortable. Rose welcomed us and we felt very at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die ideale oorslaap plek. 5 ster. Baie netjies en ruim, presies wat mens nodig het vir oorslaap. Rose het aan alles gedink, selfs beskuit en melk. Baie dankie vir jou vriendelikheid, Rose, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende oorbly. Een van die heel bestes van baie wat ons nog bespreek het. Baie goed toegerus met groot vertrekke en 'n lekker stoep. Dankie Rose. Dit was net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs van gasvrou. Alles was netjies met genoeg warm komberse en lekker koffie en beskuit. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d1b7b613c9c65294fb81e2d73eb2457f9639d36db19d65c7ed90aa46d3be017b3e0a61c2b3c6bc11e89191ddee5250e3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 26 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.6736252 27.2437512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang