Successfully reported
+27

Rose Road Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 16 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rose Road Manor is op 'n veilige landgoed net 3 km vanaf die Johannesburg Stadion. Dit bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n ruim villa. Die Observatory Gholfklub is net 3,1 km ver en die Parkview Gholfklub is net 6,9 km van die villa af.

Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die groot stoep het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met braaigeriewe. Gaste kan in die swembad afkoel of heerlik in die lieflike tuin ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marcio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Rose Road Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 16 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5ed8f79660803de6da71659b4f49bc469f718facd25398edb3ecf3bb8443f5878c6efc44fc0f93e91823935372b974eb140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 16 Rose Road Houghton Estate 2198 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 12:00 -26.1735473 28.0589047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang