Rosebank Lodge Guesthouse by Claires
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosebank Lodge Guesthouse by Claires is sentraal in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is in 'n pragtige, lowerryke tuin en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 8 kamers waaronder executive-kamers, klassieke kamers en 'n juniorsuite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n werkstasie. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis is 850 m van Rosebank Mall en sy verskeidenheid restaurante en winkels af. Die ligging bied toegang tot Sandton, Melrose Arch, Killarney Mall en die Universiteit van die Witwatersrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Rosebank Lodge Guesthouse by Claires het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang