Rosebank Lodge Guesthouse by Claires
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosebank Lodge Guesthouse by Claires is sentraal geleë in die middelpunt van Rosebank in Johannesburg. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met welige flora geleë en bied 'n verwelkomende en ontspannende omgewing. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gerieflike B&B-verblyf word aangebied in 8 kamers, wat bestaan uit uitvoerende kamers, klassieke kamers en 'n junior suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n werkstasie. Onbeperkte Wi-Fi word regdeur die eiendom gevind.
Die gastehuis is 850 m vanaf Rosebank Mall met 'n verskeidenheid restaurante en winkels geleë. Die ligging bied toegang tot Sandton, Melrose Arch, Killarney Mall en Universiteit van die Witwatersrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Rosebank Lodge Guesthouse by Claires het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang