Successfully reported

Rosebud 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks en prentjie mooi! Het ons baie welkom en spesiaal laat voel. Die selfsorgeenheid is luuks en het alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Die prentjie mooi uitsigte het nie teleurgestel nie. Ons het definitief 'lekker' gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was my plesier om julle te huisves, perfekte gaste. Groete, Marita

Alouette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike gesinsvakansie. Bitter mooi en lyk presies soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Baie dankie. So bly julle het eenheid geniet en dit was lekker om julle te ontmoet. Groete.

Maureen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ongelooflik mooi en lekker! Die verblyf was ongelooflik. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Veilig en naby winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ek wens ons kon langer bly! Pragtige eenheid wat ten volle toegerus is. Veilige toesluitparkering (in 'n garage), ruim woonstel! Ons was twee gesinne (twee vriendinne, elkeen met twee tieners) en almal het genoeg "spasie" gehad. Die ligging is perfek as mens naby die strand en Die Punt wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Baie dankie vir die resensie, Hannelie. Dit maak ons baie bly om te weet jy het jou verblyf geniet. Hoop ons ontmoet gou weer. Groete Marita

Jan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfek! Goeie kommunikasie, behulpsaam, silwer-skoon. Elke detail is net reg. Baie lekker gebly! Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Baie dankie en hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Dis 'n absolute plesier om die wooneenheid so netjies terug te kry. Groete

Susan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Beautiful flat in a stunning location. Rosebud 4 is a well-equipped flat that is beautifully furnished and decorated. It is in a stunning location right on the seafront in Mossel Bay and close to good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Hello Susan, Thank you for your kind words. Glad to hear you and your guests enjoyed the apartment. Hope I could welcome you back again. Regards Marita

Angelique A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties. Die eenheid was goed geleë en baie netjies. Marita is 'n absolute gem en ek en my vriendinne het ons verblyf terdeë geniet. Sal hierdie plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Dankie Angelique, so bly ons het julle dames se tydjie weg die moeite werd gemaak. Groete Marita

Christa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rosebud 4 word met graagte aanbeveel vir die kieskeurigste huurder. Vir die heel eerste keer is die foto's op die webtuiste 'n presiese weergawe van die werklikheid. Die eenheid is pragtig gemeubileer, kombuis het alle toebehore plus nog meer en die hele eenheid is kraakvars en skoon. Boonop alles was daar ten volle voorsiening gemaak met 'n 'inverter' sodat ons nie geweet het van beurtkrag nie. Rosebud 4 was alles en nog meer as wat mens van 5 ster kon vra, plus vriendelike en hulpvaardige diens deur Marita. Baie dankie, ons beveel dit met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Liewe Christa, baie dankie vir jou resensie. Ek is so bly julle dames het dit geniet. Was absoluut 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien weer. Groete, Marita.

Micklyn L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Really beautiful and comfortable. Just a lovely, cosy, comfortable and luxurious stay. We really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Hi Micklyn, Thank you for choosing Rosebud. Was an absolute pleasure hosting you and family. Regards Marita

Charl G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Absoluut fantasties! Baie netjiese, moderne en skoon plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Rosebud 4
Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons kan julle weer huisves. Groete. Marita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad77c0aed87c7d605b143e70a236db21ec98355f8784bd348805b26aae0126c6b3d0f13644c44290a1432e1d8d83d5dd31d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.180201320188 22.152992004648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang