Successfully reported

Rosebury Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik plek. Puik waarde. Sue is die beste gasvrou ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

2 nagte oorgeslaap om die Sani Pass te ry. Wat 'n heerlike opwindende naweek. Wat 'n heerlike, goed toegeruste lieflike plek om te kuier. Die lieflike stoep was 'n wenner ongeag reën of sonskyn. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Perfek. Perfekte plek vir ons. Net wat ons nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Ons sal weer daar oorbly. Baie, baie dankie vir 'n heerlike kuier. Inklok- en uitboekbesonderhede uitstekend. Pragtige ligging!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Lieflike huis. Ons het heerlik gebly. Huis is ruim. Beddens gemaklik. Het alles gehad wat nodig was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara M
1 nag
4.4
Jul 2025

Cosy and comfortable. We had a wonderful stay in this cosy cottage. The weather was cold, but the water was hot and we had electric blankets on the beds. The beautiful fireplace gave the evening a cosy old-world charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karla S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Lekker, snoesig, gesellig. Ongelooflik lekker, was verskriklik netjies! Net nie genoeg warm water vir almal nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ralf T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Pestered by mosquitoes. Nice self-catering cottage for a family or group. My only complaint is the lack of mosquito nets over the beds; our night was not peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Veilig en gemaklike oornag stop na Sani toe. Ons het oornag by Rosebury Cottage oppad Sani Pass toe. Die huis is goed geleë net buite die dorp. Die huis is pragtig en ons het baie lekker daar oorgeslaap. Ons sal beslis volgende keer weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Valley View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeojr72AHTA5CEXGQLvlxIAogTlXlhzrH5WsGnpMdk7eqEAYOby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 24 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.792928 29.482622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang