Rosedene 4
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosedene 4 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, een van die gewilde voorstede in Bloemfontein.
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv-kanale.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Mimosa Mall, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey College School en die Universiteit van die Vrystaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 131 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene 4 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang