Successfully reported
+18

Rosedene 6

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, een van die gewilde voorstede in Bloemfontein.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv-kanale. Die eenheid het sy eie privaat braai-area.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Mimosa Mall, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey College School en die Universiteit van die Vrystaat.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rosedene 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJAhphl0O3pGzhjevtldlBaKSmXg3R6SUGjEKLLXMF2w0paQyH0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 3 5 1 4 131 Pres Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -29.107985133342 26.20725602943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang