Successfully reported
+28

Rosehaven Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Van Eeden Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rosehaven, wat in die vroeë 1900's gebou is, is baie geliefd, met hervorming wat oor die jare voltooi is. Die huis is lig met leefruimtes wat gaste uitnooi om te sit, asemhaal en te rus. Hoë plafonne en houtvloere is kenmerkend van die huis se herkoms, terwyl 'n aardse kleurskema en houtstowe alles wys na Rosehaven se plek as 'n regte plattelandse toevlugsoord.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat individueel gemeubileer is en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n groot skuifraam wat uitkyk oor die welige tuin wat perfek is vir die oggend-lêers. Die tweede en derde slaapkamers is elk toegerus met 'n dubbelbed wat gaste 'n verblyf van hoë gehalte bied. Gaste deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n klein woonstel met 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

In die sitkamer kan gaste op die gemaklike rusbanke voor die TV sit wat toegang bied tot Netflix, Showmax, Disney Plus, Amazon Prime en Mubi. Die sitkamer maak oop na 'n afgesonderde, rustige tuin binnehof. Die binne-buite-vloei dra by tot Rosehaven se sjarme. Vanuit die sitkamer lei die kombuis wat toegerus is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bederf die huis met 'n wasmasjien en 'n lieflike Dover-houtstoof wat die kombuis heeljaar knus hou.

Die eetkamer bied 'n gerieflike 6-sitplek-eetkamertafel met stoele en brei uit na die groot patio. Hier kan gaste op die ruim dagbed ontspan, of 'n maaltyd buite geniet. Die uitsig vanaf die patio is skouspelagtig met uitsigte vanaf die digbedekte en roosgevulde tuin wat oor die dorp strek tot in verafgeleë koringlande.

Die patio maak oop na die binnehof wat 'n groot braai het, wat saam met die plonspoel 'n heerlike vakansiegevoel skep. Die uitgestrekte tuinarea laat elke gas toe om hul eie plek te kies om tyd te spandeer om te lees, na die voëls te kyk of die blomme te geniet. Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en addisionele buitestraat.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 23 Van Eeden Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosehaven Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Van Eeden Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e773dec22c8a1b69542a23ab57728bf41c73183f96ef7b24dc6427a18e49fb0d03032138c08f998540b38a07acdce683fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 23 Van Eeden Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0238151 20.4327955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang