Successfully reported
+28

Rosendal Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosendal Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in die woonbuurt Vrykyk in die hartjie van die Paarl. Dit is 'n wonderlike opsie vir groepbesprekings aangesien hierdie gastehuis altesaam 14 gaste kan akkommodeer.

Die gastehuis bied verblyf in óf Kamer 1 wat 'n kapasiteit van 5 gaste het óf nog 3 kamers wat elk 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Kamer 1 het 5 enkelbeddens, terwyl die ander gastekamers elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het.

Gaste in kamer 1, 2 en 3 maak almal gebruik van 'n gedeelde badkamer in die gang. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Kamer 4 het sy eie en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar en elke kamer het 'n tee- en koffieskinkbord.

Gaste het volle toegang tot die gastehuis se hoofleefarea wat 'n sitarea, eetarea en kombuis het. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Buite is 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.3
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Hendrik Willem Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 25 Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosendal Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd376d24d437c87cfb365b8d90ca3a18344f17ce4ca6c0a24dd86bd0238b408dc23ed07cbbb88ab904f1ba382265b23ed1f1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 25 Rosendal Street Vrykyk 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.754334315997 18.96500385582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang