Successfully reported

Rosenhof Guesthouse & Self-catering

Twin Room
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel vir 2. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Nut Hut Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. 'n Enkelbed vir slegs kinders kan op die patio gevind word wat toegemaak kan word. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat patio met sitplek en 'n braai, 'n omheinde tuinarea met 'n buite-etenstafel en 'n plonspoel geniet. Die gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek, en 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite
Yskas
Ketel
Kombuisie
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 'n kind en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir slegs kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eenheid beskik ook oor 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium Queen Room
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die oopplan-en suite-badkamer het 'n bad en 'n handstort, wasbak en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n kaggel en lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n kinderbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n lessenaar en 'n enkelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en privaat braai-area met 'n onderdak-patio met sitplek, en 'n speelarea vir kinders geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Etenstafel
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Miss Sophia Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Etenstafel
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Miss Kara Loft Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 2 badkamers. Die twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die oopplan-solderkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Etenstafel
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Miss Leah Loft Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid kan tot 6 volwassenes en 3 kinders in 2 slaapkamers, 2 solderareas en 2 badkamers akkommodeer. Die twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die oopplan-solderareas is ingerig met 2 driekwartbeddens en 3 kinderbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Etenstafel
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior King Suite
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Rosenhof Superior King Suite is een van ons gastehuis-opsies wat ontbyt insluit by u verblyf. Die eenheid dateer uit 1847 en bied 'n spesiale ouwêreldse bekoring, wat jou van haar ruim stoep innooi na ‘n ruim oopplan sitkamer, leef- en eetareas. Die gemaklike leerbanke bied ontspanning voor ‘n slim-TV met volledige DSTV paket of ander keuses van lewendige stroming. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes met ekstras soos koffie, Fanse pers, moka pot, Rooibostee, Engelse tee, suiker, melk en beskuit. Die twee eet-areas bied oorgenoeg sitplek waar jy kan aansit om jou ontbyt in jou eie privaat suite te geniet, met lugversorgers beskikbaar om warmte of koelte te verseker. Die eenheid bied slaapplek aan twee volwassenes met een slaapkamer ingerig met koningingrootte bed vir meer gerief, met ‘n ruim ensuite-badkamer met bad en stort. Ingeboude kaste rond hierdie kamer af om meer beweegruimte en gemaklike verblyf te verseker. Daar kan op aanvraag twee enkelbeddens in die ruim leefarea ingedeel word vir ekstra slaapplek vir twee volwassenes of twee kinders, met 'n gaste-toilet beskikbaar baie geskik vir hierdie doel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar asook veilige parkering vir u voertuig en sleepwa agter veilige sekuriteitshekke. Gaste het die keuse om die privaat braai-geriewe met alle gereedskap te gebruik of te deel in die gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep wat 'n restaurant gevoel bied met oorgenoeg sitplek. Die kinders kan besig gehou word op die Jungle Gim en ruim grasperke bied veilige speelplek vir ieder en elk. ‘n Daaglikse skoonmaakdiens en wasgoeddiens is ingesluit in u verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek, Gratis
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Verwarmer
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Stroomdienste
TV
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Badkamer sonder trappe
‘n Badkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Ingang en paadjie sonder trappe
‘n Gas ingang sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Park Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04712facaa9b1ad06f5393a10d1269c94050142b4b52eabb93dfdf9fe040b1fe5b14d9fc9d0f4a5ad7ee5b1fae375cbc79da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 23 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.182403875127 18.897819348134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang