Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lizelle J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig en gemaklik. Pragtige gastehuis met skoon geriewe en puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Comfortable. Really enjoyed the stay. The host was very accommodating and friendly. The place was clean and easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en dit was lekker om te ontmoet. Dankie weereens vir julle ondersteuning.

Luan H D
1 nag
5.0
Sep 2025

Stunning, neat, clean and great value! Such a lovely place and kind hostess! Neat, proper, spacious unit offering all you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Luan vir jou pragtige terugvoer. Dit was wonderlik om jou te ontmoet. Groete Melynda

Florrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful, well maintained, peaceful. Perfect! The guesthouse is beautifully maintained, clean, well equipped, very cozy with a tranquil garden. The host was friendly and always ready to assist. Breakfast was delicious and fresh - a real treat! The peaceful atmosphere and personal touches made our stay so special. Whether you are travelling for business or pleasure, this guesthouse is a perfect choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Florrie, vir julle pragtige terugvoer. Julle is sulke pragtige gaste en dit was vir ons so lekker om julle te ontmoet. Groete Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Nicholas T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very pleasant and welcoming. A very welcoming and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Thank you so much, Nicholas, for your special stay with us. It was great hosting you. Kind regards, Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Guest House

Lida W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige, skoon en gerieflike kamers. Vriendelike ontvangs en behulpsame gasvrou. Uitstekende verblyf teen 'n billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek het so lekker met julle gekuier en dit was so voorreg om julle by ons te he. Groete Melynda Marx

Elsabe F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig en baie verwelkomend. Pragtige gasvrou. Heerlijke nagrus. Lieflike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Elsabe. Dit was wonderlik met julle hier. So lekker gesels met julle. Was so voorreg om julle te bederf. Groete, Melynda

Johann P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en skoon. Melynda en haar ouers is die sout van die aarde. Ons het verskriklik lekker gebly, plek is baie netjies en skoon. Ons het ook die heerlikste kospakkies ontvang op die dag wat ons vertrek het, dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Johann vir die pragtige terugvoer. Dit was wonderlik om jou pragtige familie te ontmoet. Weereens so baie dankie vir jou hulp met die krag wat afgegaan het. Ons waardeer dit so baie. Groete Melynda

Susanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uiststekend! Baie dankie, Melynda, vir jou gasvryheid! Diens was beyond our expectation! Jy en jou daddy het ons besonders tuis laat voel. Heerlike ontbyt op die stoep geniet! Ons sal beslis weer terugkom. Sal hierdie gastehuis beslis aan al ons familie en vriende voorstel. Hidden gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was so voorreg om sulke oulike gaste soos julle by ons te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Jacques T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstaande gehalte diens en verblyf! Wat 'n wonderlike gastehuis en kliëntediens! Baie dankie, julle gasvryheid en omgee word opreg waardeer. Gastehuis se dekor is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, dit was lekker om jou by ons te hê. Ons waardeer jou ondersteuning opreg. Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang