Roses and Pebbles B & B Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roses and Pebbles B&B Guest House bied B&B en is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Hierdie bekoorlike gastehuis is ideaal geleë binne 5 km vanaf die middedorp.
Verblyf by Roses and Pebbles B&B Gastehuis bestaan uit 3 individueel versierde kamers waarvan 1 kamer 'n gesinskamer met ekstra 2 enkelbeddens is, so die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n privaat ingang en bevat 'n TV met alle DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wifi beskikbaar.
Die gastehuis spog ook met 'n plonspoel, braaigeriewe op afspraak en veilige onderdakparkeerplek vir motors. Die eiendom is ook ideaal geleë naby 'n paar restaurante, kroeë, winkels, en binne 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.
Roses and Pebbles B&B Gastehuis sal ook babastorte, verjaarsdagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melynda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang