Successfully reported

Rosetta Fields Country Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Rose V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Peaceful lovely gem. Lovely peaceful tranquil place. Views are lovely with mountain views. The animals are friendly. Loved the horses. The fireplace unfortunately wasn't working properly and hot water came on and off; these are things that need to be fixed, especially in winter. The chalet is lovely with awesome views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darlene Yvette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful. Very relaxing and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige wegbreek wat voldoen het aan al ons vereistes. Heerlik en rustig. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nafisa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rejuvenating. Excellent. Real getaway from the city. Absolutely peaceful and serene. Exactly what we needed. The only negative is the condition of the road getting to the lodge. Muddy and had difficulty getting out due to wet weather, although thankfully just less than a km. It would be nice if it were tarred at some point. Helpful and friendly host and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamzah
Rosetta Fields Country Lodge
Thank you so much for your lovely feedback! We're delighted to hear that you enjoyed the peace and tranquility — it's exactly what we hope our guests experience when visiting. We truly appreciate your note about the road conditions; we understand that it can be challenging in wet weather, and while it's just a short stretch, we do hope improvements can be made in the future. We're also glad to hear that our team made you feel welcome — we’ll be sure to pass on the kind words. Hope to see you again soon!

Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Na. Baie netjies en het aan alle vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamzah
Rosetta Fields Country Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat alles aan u verwagtinge voldoen het. Ons hoop om u binnekort weer by ons lodge te verwelkom!

Zaaiman S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Baie lekker gebly en lekker gebraai. Geriewe voldoende en diens baie goed. Ons het lekker gebly. Toerusting volledig behalwe dat dit 'n vierbed eenheid met net twee wynglase is. Nog twee versoek omdat ons al vier wyndrinkers is, maar daar was blykbaar nie beskikbaar nie. Moes maar uit koeldrankglase drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hamzah
Rosetta Fields Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het! Ons vra omverskoning vir die ongerief met die wynglase — ons verstaan hoe belangrik sulke klein detail kan wees vir ’n gesellige kuier. Ons sal beslis aandag gee aan die tekort en verseker dat toekomstige gaste se eenhede volledig toegerus is. Ons waardeer u begrip en hoop om julle weer te verwelkom!

Natasha H
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Very nice. Lovely cottage. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronell B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Was nie die geld werd nie. Blyplek was redelik goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stefanie Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie mooi, rustige plek, moderne huisies en die ligging is ideaal! Ons was 'n familie met van klein kinders tot ouma/oupa en die plek was ideaal vir almal. Ligging is baie ideaal van die hoofpad af vir oornag. Plek is baie rustig, baie mooi en die huisies is baie mooi binne met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamzah
Rosetta Fields Country Lodge
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Dit is heerlik om te hoor dat die plek ideaal was vir die hele familie – van kleingoed tot ouma en oupa. Ons is ook bly dat die ligging, rustigheid en gerief vir julle 'n aangename oornagplek gemaak het. Dit beteken vir ons baie om sulke mooi woorde te hoor, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Werner V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker, skoon, vriendelike mense, behulpsaam, baie mooi plek in die natuur, ons was baie gelukkig met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamzah
Rosetta Fields Country Lodge
Baie dankie vir u mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en gelukkig was met alles. Dit is vir ons belangrik om 'n skoon, vriendelike en rustige omgewing in die natuur te bied, en dit maak ons bly om te weet ons het daarin geslaag. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hamzah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Rosetta Fields Country Lodge Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f411915aca283f62e0e9571813f8276e8c486ab8861b64df2a3f4ab14a793dad41b1d259aee88a741214704e1aa16dbee40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R103 Rosetta Fields Country Lodge Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.274501272386 29.974348106864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang