Successfully reported

Rosinasdal Gaste Plaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dawid F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very good. Was baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil, rustig en gasvry. Sien sterre. Die mees gasvryste mense. Heerlik stil en rustig. Skape en lammers in die oggende kos gekry, was 'n belewenis. Ons hondekind wou net saam skaaphond hulle aanjaag. . Die gaste/plaashuis het alles wat benodig is, het ook ekstra koffie, suiker en 'n klein melkie gelos om te begin. Sal definitief die gaste/plaas huis aanbeveel. Manlief het ook heerlik gesels. Se skilderye hang in die huis - uiters talentvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer soontoe gaan. Veilig, skoon en groot lekkerte. Dit is die mooiste mooi plek. Veilig en die eienaars is vreeslik vriendelik. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very happy with everything. Peaceful and exceptionally scenic. The room had everything you needed, and it was cosy, warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelsey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful, peaceful and wonderful service! We loved staying at Rosinasdal. It was beautiful and so peaceful. The owners were so welcoming and even though it was a self-catering, they provided more than was expected. We definitely recommend Rosinasdal. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Dit was die rustigste plekkie met die mooiste natuur rondom ons. It was very pleasant and we enjoyed it to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, stil en ontspannend. Ek, my man en my ouers het Rosinasdal besoek vanaf 29 April tot 1 Mei 2025. Eerstens was dit vir ons die perfekte tyd, aangesien die herfskleure besonders mooi was. Die plaas het 'n stil en rustige atmosfeer geskep. Tannie Ronel en oom Charles was baie ontvanklik, vriendelik en gasvry. Die kamers kry heerlike son met 'n pragtige uitsig op die berge en dammetjie net voor die woonstelle. Ons is almal lief vir die plaaslewe, so daarom het ons die plaasatmosfeer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Plaas baie rustig en stil. Baie lekker gerus. As jy stilte soek, is dit die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Szymon W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stunning mountain scenery. Peaceful farm stay tucked away between the mountains. Close to the main road and 10 minutes from Fouriesburg. Good hiking options (marked and unmarked). Lots of history around the area. My room was furnished well and had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ontspannend. Wat 'n lekker plaaskuier. Vars lug, stilte, sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c827213684ac8af5dde6a922420b6da5c9b5deb0ccb01a9dd903386d1227c3c2e52be4e4b9f93b430284a2fc4af03920e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R711 Rosinasdal Farm 264 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.643140212324 28.316877865351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang