Successfully reported
+30

Rosinasdal Gaste Plaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosinasdal Gaste Plaas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, 14 km vanaf Fouriesburg en sowat 25 km vanaf Clarens, tussen pragtige berge. Dit is die ideale opsie vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede, elk met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en yskas, asook 'n leefarea met ekstra slaapplek, 'n rusbank en 'n eetarea.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en 'n klein plaasdam met roeibote wat geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dawid F
5.0
Very good. Was baie lekker. Sal weer gaan.
Sep 2025
Irma H
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en gasvry. Sien sterre. Die mees gasvryste mense. Heerlik stil en rustig. Skape en lammers in die oggende kos gekry, was 'n belewenis. On...
Sien meer
Sep 2025
Beatrice S
5.0
Sal vir seker weer soontoe gaan. Veilig, skoon en groot lekkerte. Dit is die mooiste mooi plek. Veilig en die eienaars is vreeslik vriendelik. Baie sk...
Sien meer
Aug 2025
Debi M
Gesin met tieners
5.0
Very happy with everything. Peaceful and exceptionally scenic. The room had everything you needed, and it was cosy, warm and comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Kelsey M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful and wonderful service! We loved staying at Rosinasdal. It was beautiful and so peaceful. The owners were so welcomi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Rosinasdal Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c827213684ac8af5dde6a922420b6da5c9b5deb0ccb01a9dd903386d1227c3c2e52be4e4b9f93b430284a2fc4af03920e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R711 Rosinasdal Farm 264 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.643140212324 28.316877865351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang