Rosinasdal Gaste Plaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosinasdal Gaste Plaas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, 14 km vanaf Fouriesburg en sowat 25 km vanaf Clarens, tussen pragtige berge. Dit is die ideale opsie vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede, elk met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en yskas, asook 'n leefarea met ekstra slaapplek, 'n rusbank en 'n eetarea.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en 'n klein plaasdam met roeibote wat geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Rosinasdal Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang