Successfully reported
+19

Rosscarbery 7

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R823 R659 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosscarbery 7 bied knus selfsorgverblyf in 'n kompleks in die hartjie van Ramsgate en is ideaal vir 'n paartjie wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek. Hierdie woonstel het ook wonderlike see-uitsigte.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 2)
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94afe93eba0b3da8c7908e5f972af92df5090eb9714d523bc13c6a4d508174ab65dabc2fd88ad642e8561145ab3e22e18c56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R823 nouVanaf R658 per nag (plek vir 2) 986 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8925777 30.3479421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang